
- Sweet Potato Festival (June)
- Foot of Africa Marathon (October)
@ Aletta's Kuierhuis
Guest Book
Guest Comments @ Aletta's Bed and Breakfast in the Overberg, Western Cape
|
Testimonials
Results 1 - 20 of 77
|
|
|
Thank you Aletta, for a very pleasant stay in an elegant, comfortable suite!!!!!!
Chris and Adrienne du Plessis
Cape Town |
|
|
Aletta, jy was die antwoord op ons gebed!!!! Ons vakansie wat chaoties begin het, het fantasties ge-eindig!!! Baie dankie vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Ons kom weer!!!!
Jasper, Marlize en Mikhail
Port Elizabeth |
|
|
Lovely, comfortable stay – thank you!!!
Wolfgang Lubbeit, Cally Farrell
Zimbabwe |
|
|
Aletta, Baie, baie dankie vir die heerlike kuier. Jou plek is fantasites. Jy sien ons beslik gou-gou weer.
Hein en Debbie Swart
|
|
|
Baie dankie vir die mooi dag, harde werk en omgee. Ons waardeer dit opreg!!!!!
Johan en Kirsie Wessels
Napier |
|
|
Beautiful house and décor. Comfy beds and bedrooms. Very friendly and welcoming and pretty hostess. An Amazing experience and excellent food. Thank you!!
Caitlin, Kirsty, Emma and Mary
Cape Town |
|
|
Aletta, dit was ‘n voorreg om hier te bly en jou droom te ervaar. Aletta’s is perfek!!!! Ons het so tuis gevoel en soos altyd is jou gasvryheid opreg en geen detail is vergeet nie, om die ervaring hier onvergeetbaar te maak. Jy het ‘n 6* kuierhuis, want die plek en die eienaar, stuur albei liefde en warmte uit. Ons kom weer!!!! Baie dankie
Hentie en Pam
Johannesburg |
|
|
Thank you so much for a wonderful stay and for sharing your beautiful home!!!! A true taste of South Africa!!!!!!!!!
Aiden
Dubai |
|
|
Aletta, die liefde en harde werk wat in hierdie huis ingegaan het, het dit een van die lekkerste “twee dae holiday” vir ons gemaak. Stunning in elke opsig!!!! Van die detail in die kamers tot jou puik diens. Baie dankie vir die persoonlike ervaring en ek sal jou sekerlik weer sien!!!
Jean-Maré
Dubai |
|
|
Aletta, ons het as rolstoelafhanklikes, heerlik gebly in die kamer wat so rolstoelvriendlik is – dit was vir ons ‘n wonderlike ervaring en dit het ons sommer idees gegee om ons badkamer daarvolgens te verander. Baie dankie.
Dana en Ann Gunning
Bredasdorp |
|
|
Alles was heerlik. Die diens is puik en jy het aan elke behoefte voldoen. Dankie vir die voorreg om hier te kon oornag!!!
Joanie Pretorius
Riviersonderend |
|
|
Wonderlike ondervinding!!! Dankie vir gasvryheid, vriendelikheid en spontane geaardheid. Ontbyt was heerlik. Kamers baie smaakvol, skoon en rustig. Hier is met sorg aan die kliënt (was ek dink soos familie sal raak) gedink. Ek het nie ‘n kruis vir die muur nie, maar glo die gastehuis en mense sal net meer seëninge ontvang en glo die engele beskerm julle. Dankie en glo ons sal spoedig weer ‘n heerlike nagrus kom geniet. Vriende en familie sal van “Aletta se Kuierhuis” hoor en ons sal bid vir jou!!! Liefdegroete Giel en Charmaine
Giel en Charmaine
|
|
|
Ongelooflike mooi plek en fantastiese afrondings. Alles is van hoë kwaliteit!! Lekker kos!! Dit was heerlik. Baie dankie.
Johan en Gideoni Breet
|
|
|
"Thank you so much for a wonderful stay. The beds were lovely and also the breakfast!!!!!
Jens and Simer
Oslo, Norway |
|
|
"Baie dankie vir jou gasvryheid en 5 ster akkommodasie, asook die ongelooflike ontbyte elke oggend om ons te kick-start vir die laaaaang dag" Ps: O ja, love die Carrol Boyes cutlery" Goeie wense van die SABC 2 Pasella- span
Jana, Vicky, Liebe, Brian en Garief
Kaapstad |
|
|
"Heerlik, sal weer kom, hou van die rustigheid. Dankie vir jou gasvryhheid. Het heeltemal ontspan na 'n dag se werk. Alles wat mooi is vir jou"
Karen Olivier
Tamboerskloof |
|
|
"Baie dankie vir al die gasvryheid. ' "Great Place" Sal jou def weer sien. Om Oubaas van 7de laan aan te haal - "Dis uit die hoogste gestoeltes!!!!"
Francois en Johlene
Panorama |
|
|
"Alet. Baie dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid!! Jou plek is 'n absolute droom. Ons hoop ons sal gou weer 'n geleentheid he om hier te kuier, hopelik bietjie langer die volgende keer! Alle voorspoed met die "kuierhuis". Dit kan net al hoe beter gaan, Mooi bly julle!!"
Brod en Verona
Johannesburg |
|
|
"Alet, ons is stomgeslaan oor dit wat was en dit wat is!!!! Jou handewerk, afronding, "touch" en styl is oral te sien. Dit was heerlik om die eindproduk te sien na al die e-mails, trane, baklei ens!!!! Alet, jy't jou stempel afgedruk, 'n beter naam nl "Aletta se kuierhuis" kon dit nie beter uitbeeld nie. Jy't gesorg vir warmte en leef. Dit was wonderlik om hier te kon bly en kuier. Jy kan opreg trots wees op jou gastehuis."
Joubies en Mariet
Centurion |
|
|
"Thank you so much for the nice time that we could spend here. I'll sure remember every one from here and South Arica in Brazil" "Minto obrigado"
Leonardo
Brazil |
|
|
<< Start < Prev 1 2 3 4 Next > End >> Page 1 of 4 |
|

